Testimonials

20160327 - Carmen and Shane du Toit

“Tangerine from the start was a pleasure to work with and tamed my Groomzilla so easily. From the quote to consultation to the day of the wedding was flawless and so easy. The day went so well and I could not have asked for anything more. Tangerine came to give me my bridal flowers and she was so friendly and kind – she made me feel so special. the flowers were amazing and the set up was flawless. Her card and chocolate were a personal touch and much appreciated The forest set up just made the ceremony and everyone said the flowers looked stunning.The added touch of the flower petals on the aisle were beautiful and made it even more fairytale like. She just knew what we wanted and made it come to life. Thank you for making our day beautiful and we wish you all the best in the future.

Love Shane and Carmen du Toit”

(Askari Game Lodge, Gauteng – 18 March 2016)

Photography was done by Imaginary Photography, Make-up and hair by Erin Smylie, Bride’s dress by Bride & Co. Rivonia.

divider_2 - Copy

Testamonials - with logo - Leandra

“Ek het eers net ‘n bloemis gesoek vir my troue, maar toe kry ek vir Tangerine. My bloemis, staatmaker, iemand wat ek oor alles en meer kon e-mail/sms/bel en sy kon my help. Tangerine gee ‘n persoonlike diens en sy gee opreg om oor jou troudag. Sy het ‘n wonderlike talent en soveel idees. As ek nie geweet het wat ek wil he nie, het sy gehep.

Die eindproduk wat ons op ons troue gekry het was perfek. Van die blomme op die tafels na die skouerruikers – alles was net perfek en met LIEFDE en aandag gedoen. Die blommwas van die beste kwaliteit en die ekstra blomme was ‘n verassing. Alles was net WOW!”

Leandra Eloff

(St Marco Estate, Polokwane, Limpopo – 6 Februarie 2016)

divider_2

Anel for review

“Thank you for the excellent service and my awesome flower crown!

Wow! It was beautiful! it was elegant, classy and just as per what I imagined. The colour scheme was perfect and fitted well with the rest of our theme and my dress.

Anel Johnson”

I did a custom order flower crown for Anel’s Maternity Photoshoot  on 28 Feb 2016. Photography was done by Kikilove Photography, Hair by Sorbet Dry Bar Greenstone, Outfit by Silver Swallow Designs.

divider_2 - Copy

F1512003A_collage

“Hi Tangerine

Ek wil net graag uit my hart uit vir jou baie dankie se. Alles was so so mooi! Baie dankie v al jou moeite wat jy gedoen het, ons het die wonderlikste dag gehad en alles was so so mooi. Die blomme, tafels en als was perfek.

Baie dankie v jou uitstekende diens. Jy het nie een keer v ons gevoel soos ‘n verskaffer nie, maar meer soos ‘n vriendin. Jy is so spesiaal en het ons groot dag v ons baie spesiaal gemaak.

Baie baie dankie, sal jou aan enige iemand aanbeveel

Vriendelike groete,
Mnr & Mev Walgenbach”

(La Merveille Wedding Venue, Kameeldrift East, Pretoria – 3 Oktober 2015)

divider_2

Collage

“More Tangerine,

Baie dankie vir ons geskenkies. Almal was GAANDE oor die blomme, my familie kon nie ophou sê hoe mooi dit was nie. Selfs die mans! Hehehe.
My boetie en sy vrou was ook mal oor die blomme en so verras deur alles. Sarah bly net sê sy wens sy kon een van die groot ruikers saamvat huistoe.
Weereens baie dankie vir alles. Ons sou dit nie sonder jou kon doen nie.
Groete
Rochelle”

Ek het Rochelle en Alfred so blomme gedoen in 2014 – en dit is ‘n baie lekker gevoel wanneer kliente weer terug kom na jou. Hulle het toe blomme gereel vir haar broer wat oorsee getrou het en toe net ‘n klein troue in SA gehou het.

(Liquid Lounge, Vanderbijl {on the Vaal River} – 22 August 2015)

divider_2 - Copy

 

Daniella

“Tangerine is amazing!!! I had a vision for the flowers I wanted for my wedding and she nailed it, spot on!

You will not find a better florist, very highly recommend her!!! – Daniella”

Daniella rated us through Facebook and gave us 5 stars.

(Hertford Country Wedding Venue, Johannesburg North – 2 May 2015)

divider_2 - Copy

 

Review collage Gabbata

“Julle diens was uitstekend gewees. Altyd bereid gewees met raad en voorstelle. Gaan uit julle pad uit om te help. Ek sou niemand anders wou gehad het wat my blomme gedoen het nie. Julle is tops.

Toe ek my blomme/ruiker sien vir die eerste keer het ek sommer trane in my oë gekry.

Die kapel was sprokie mooi gewees, die kerk ruiker en alles was net asemrowend gewees. Blomme  in die onthaal saal was mooi en het die prentjie voltooi.

Daar is nie genoeg woorde om dit te beskryf nie – alles was asemrowend mooi en het hoendervleis gegee en trane… julle is die BESTE. Dankie weereends vir julle harde werk om my dat ‘n sukses te kon gemaak het.”

Antoinette

(Gabbatta Lodge, Roodelplaat/Kameeldrif, Pretoria – 7 Maart 2015)

divider_2

Rochelle thank you

“Hi Tangerine, ons wil maar net weereens vir jou baie dankie sê vir ons pragtige blomme, vir al jou moeite en dat jy altyd bereid was om te help met die random goedjies. Ek waardeer al jou moeite en jou aandag aan detail verskriklik baie! As daar ooit weer ‘n geleentheid is waar ons jou dienste nodig sal hê, of as ek weet van iemand wat jou dalk kan gebruik sal ek jou verseker kontak.

Eks baie bly ons paadjies het gekruis, want sonder jou insette sou die saal en die fotos en alles net nie dieselfde gewees het nie!

Baie dankie!  Ek wens jou net die beste toe vir jou besigheid vir die toekoms.

 Groete

Die Liebenbergs :) “

(Shere View, Pretoria East – 3 May 2014)

divider_2 - Copy

The-Hertford-Aurial-39

Above photo by Adam Hilton www.adamhilton.co.za

“Dear Tangerine

Happy belated 2014! I hope that this year has begun on a wonderful note for you. I just wanted to thank you for the AMAZING job that you did with the flower arrangements and centre-pieces for our wedding. So many of our guests have complimented the way the chapel looked, and the way you had the centre-pieces arranged, to the beautiful bouquets and boutonnieres. As my mom said, you ‘captured’ my personality (if that makes sense) with the floral decor. I’m sending you a link to the photographer’s website so that you can see just how wonderful the flowers were on the day: http://www.adamhilton.co.za/blog/the-hertford-weddings/glenn-auriel-at-the-hertford/
Again, thank you for all that you did! It was wonderful to work with you on planning the flowers! You put so much into the work you, and you enjoy it, which shows.
Wishing you all the best for the year ahead,
Auriel and Glenn” (All the way from UK for their destination wedding)
(Hertford Country Wedding Venue, Johannesburg North – 22 December 2013)

divider_2

 

 

Thank you from Phumi & Francois, France

“Hi !
Happy new year and greetings from France.

Thank you soo much for making our day extra special and for all your help, I really appreciate it. Everything went well and the flowers where beautiful. Thanks for wonderful service you provided not just  professional  but also friendly…  I felt like an old friend did my flowers.

Let me know if there is a site I can do a review on.

Hugs and kisses.

Phumi” (All the way from France for her destination wedding)

(Riverplace, Hennops River Valley, just outside Johannesburg – 14 December 2013)

divider_2 - Copy

Jana and bouquet

 

Hi Tangerine!

Ek wil net vir jou sê jy is ‘n ongelooflike talentvolle vrou!

My asem was weggeslaan toe ek in die saal ingeloop het! Baie dankie vir al jou moeite, die bybel het so pragtig gelyk. Als was net so pragtig!

Jy het vir my en Werner ‘n sprokies troue gegee!

 Baie Liefde

Jana (Bride)

(Fairview Hotel, Roodeplaat Dam Area, Pretoria – 28 September 2013)

Jana and Werner

Ronel: Jana se liefste skoonma het vir ons hierdie geskryf in ‘n epossie:

Tangerine!!!!!!! Jy was soos die “goeie fee” wat met jou towerstaf Werner en Jana se dag soos ‘n feeverhaal gemaak het!

Die blomme was ongelooflik mooi! Ek waardeer jou entoesiasme en jou passie soooo baie! Voel of ek ‘n vriendin gemaak het! Xx

Ronel Stroh

(Fairview Hotel, Roodeplaat Dam Area, Pretoria – 28 September 2013)

 

divider_2

 

 

Thank you from Jaquelene

Tangerine!

Baie dankie vir ons amazing blomme. Nooit vir ‘n oomblik getwyfel in jou diens nie.

 En dankie vir Jaco se harde werk met die fotos.

 Jaquelene

(Leopards Lodge, net buite Bronkhorstspruit – 15 Desember 2012)

divider_2 - Copy

Stone Haven - Main table

Hi Tangerine,

My bruidsruiker het my asem weg geslaan, en toe pik ek sommer my eerste traan.

Baie dankie vir stunning blomme, presies wat ons wou he en vir ‘n baie goeie diens gelewer.

Anreheth

(Stonehaven on Vaal, On the Vaal River, Vanderbijl  – 17 March 2012)

divider_2

Greenleaves

Julle diens was ongelooflik teen ‘n baie billike prys. Baie dankie dat julle by gedra het tot ons pragtige trou dag.

 Groete Chantelle

(Greenleaves, Muldersdrift, 12 November 2010)

 

 

divider_2 - Copy

 

Yolanda - North Haven - JHB North

More Tangerine,

Ek wil net weer baie dankie se vir die pragtige blomme wat jy vir ons gedoen het.

Jy het regtig baie moeite gedoen en ek kon my oe nie glo toe ek sien daar is blommetjies in die kapel nie.

 Al die blomme het so mooi gelyk en my ruiker was regtig stunning, ek kon nie vir mooier gevra het nie.

 Dit was regtig baie lekker om saam met jou te werk en daar was nooit n oomblik wat ek bekommerd was oor hoe die blomme sou uitdraai nie.

Dankie weereens vir die pragtige blomme wat ons spesiale dag nog mooier gemaak het.

 He n wonderlike daggie verder.

Groete    Yolanda

(North Haven, JHB North – 5 October 2013)

divider_2

 

Katja

Dear Tangerine,

Thanks again for being SOOO helpful, I really appreciate it! And the mugs are too cute! Thank you!

So happy with the excellent service I received from you as well as the value for money and beautiful quality.

Kind Regards

Katja

(Wedding Picnic at her Grandmother’s home, Johannesburg – 29 August 2013)

divider_2 - Copy

Tanya - Coral Fusion

Hi Tangerine,

 Thank you soooo much for everything!!!!!!

The church was absolutely stunning. I loved everything about it.

I received so many comments about the flowers and the beautiful wedding cake. You did an amazing job. I will try sending you some photos soon.

 I will definitely recommend you to anyone in Joburg needing a florist.

 Thanks again for all your patience with me, all the time you worked with me and the beautiful set up. It was exactly what I had pictured.

 Tanya Terranova (all the way from Canada)

(Wychwood Baptist Church, Johannesburg – 16 November 2013)

divider_2

 

Rozelle

Hey T!!

Die mense was MAL oor die blomme en die party décor.

Weereens baie dankie vir al jou hulp, raad  en al die klein goedjies wat jy gemaak het om Sammie se dag spesiaal te maak.

 Rozelle Vorster

(Piet Lapa, Centurion – 4 Januarie 2014)

 

 

divider_2 - Copy

20140220_Magriet

Goeie more,

Alles was Wonderlik dankie!! Dit was presies wat ek wou he en alles het So mooi ingepas!! Ek waardeer regtig Alles wat jy my meer gehelp het!

Sterkte met Alles voorentoe!!

Baie Dankie :)
Magriet

(Makiti, Muldersdrift – 20 Februarie 2014)

divider_2

Thank you from Tinita

Tinita was one of our lucky competition winners – We gave away a bridal bouquet, bridesmaids and buttonholes package to two lucky winners who entered the competition at our Stand at the Oakfiels Farm Brial Expo in January 2014. Tinita tied the know on 20 September 2014 and was very happy with her bouquets. See her comments and photos posted to our fb page.

(Wedding Venue: Valvede, Muldersdrift – 20 September 2014)

FB review - comment from Tinita

divider_2 - Copy

Thank you from Jaclynn.

26 January 2014

Morning Tangerine,

Thank you so much for the amazing flowers!! They looked spectacular and everyone had only great things to say!!  thank you again, will send you pics as soon as i have.

Jaclynn

(Venue: 44 Stanley, Melville, Johannesburg – 25 January 2014)

divider_2

10371418_720023511373788_5355344847686256859_n

Hi Tangerine

Hope you are well J

After you did the most amazing job on my bouquets, I was wondering do you also do arrangements for corporate or hospitality events?

… …

Kind Regards

 Lauren Hillery

(Venue: Oakfields Wedding Farm, Johannesburg – 1 May 2014)

divider_2 - Copy